Verskil tussen wiskunde op skool
En wiskundige konsepte in die beweging en die lyfie.
Om te voel wanneer om te stop en om te beplan hoeveel keer om bv te spring en dan te stop, is alles deel van hoe wiskundige konsepte ontwikkel. Net so kan ‘n kleuter bv oefen of 2x wydsbeen te spring en 2x voete teenmekaar vir ‘n sekere afstand. Dit kan ook afgewissel word deur ander patrone.
Indien jy graag meer oefeninge en voorbeelde soek, stuur gerus vir ons ‘n epos, en ons stuur graag ‘n beginners gratis gids met ‘n paar voorbeelde van hoe spring en wiskundige konsepte hande vat in ontwikkeling deur beweging.
Goeie dag, ek sal graag die beginnersgids wil ontvang!