Skip to content
  • About Us
  • Service
  • Home Tips
  • Blog
  • Contact
  • About Us
  • Service
  • Home Tips
  • Blog
  • Contact
Facebook Linkedin Youtube

So ontwikkeling lees

So ontwikkeling lees

Dankie dat jy die Lees kongres bygewoon het, ons observeer en vind dat daar ‘n reuse behoefte is om lees in die klaskamer te verbeter.

Ons het ook gevind dat daar baie vrae is oor hoe om kinders te prikkel en te bemagtig om met genot en begrip te kan lees.

Hierdie behoeftes kan ons aanspreek uit die veld van bewegings wetenskap vir kinders vanaf geboorte tot skoolkinders, asook studente en volwassenes.

Want die oog is ‘n spier wat fikser kan word.

Indien jy dus die behoefte het om jou klas/kind se spiere te ontwikkel met ‘n minuut of 2 se bewegings per dag, vul asb hierdie vorm in en ons stuur vir jou meer inligting.

Khalri_transperent

Khalri (Pty) Ltd

Centurion

South Africa

0157

+27 (0)66 094 4674

Send us a message

Receive the latest news

Playing Children creates a healthy humanity

Privacy Policy

Copyright © 2025 Khalri | Powered by Webbuilder