Kry jou gratis oog bewegings oefening hier.Hierdie oefening verbeter konsentrasie en oogfunksie (selfs vir volwassenes)Indien jy meer wil hoor oor die interaktiewe speelbord en programme, stuur gerus vir ons 'n epos met jou spesifieke behoeftes, anders sal ons ook kommunikasie opvolg. Ons vertrou die naweek se kongres was wonderlik en leersaam.